

Die boek is oorspronklik geskryf deur die bekende Nederlandse kinderboekskrywer W.G. van der Hulst, en is vir Suid-Afrikaanse lesers in Afrikaans verwerk deur die bekende outeur en vertaler Hymne Weiss.
Dit is in 1954 deur die Central News Agency (CNA) in Suid-Afrika uitgegee. Die goue illustrasie op die omslag is deur die bekende kunstenaar J.H. Isings behartig.






Reviews
There are no reviews yet.