

Geskryf deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer en radiopionier JAN SCHUTTE.
Die materiaal is oorspronklik geskep en uitgesaai as ‘n uiters gewilde voorlesingsreeks op die Afrikaanse radiodiens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) tussen 1962 en 1967.
Die skrywer:
JAN SCHUTTE was ‘n legendariese figuur in die Suid-Afrikaanse uitsaaiwese. Hy was veral bekend as skrywer van die ikoniese radioreeks Die Du Plooys van Soetmelksvlei, en het later gedien as Direkteur-generaal van die SAUK. Hy het ook in die 1970’s gehelp om die land se eerste televisiediens te vestig.





Reviews
There are no reviews yet.