DIE BYBELSE GESKIEDENISSE: DEEL I – DIE OU TESTAMENT.

R65,00

Die boek is oorspronklik geskryf deur die bekende Nederlandse kinderboekskrywer W.G. van der Hulst, en is vir Suid-Afrikaanse lesers in Afrikaans verwerk deur die bekende outeur en vertaler Hymne Weiss.

Dit is in 1954 deur die Central News Agency (CNA) in Suid-Afrika uitgegee. Die goue illustrasie op die omslag is deur die bekende kunstenaar J.H. Isings behartig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE BYBELSE GESKIEDENISSE: DEEL I – DIE OU TESTAMENT.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *